Kaleidoscope in Afrikaans?

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Ek is al uit asem en G*TVOL vir soek na enige Afrikaanse Woordeboek op die net (wat wel werk). Kan enige iemand asseblief vir my laat weet van 'n goeie webwerf as daar so iets is?

-- Bianca Scheckle (bianca_scheckle@hotmail.com), December 22, 2004

Moderation questions? read the FAQ