Knersus se Kos

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Kan enige iemand vir my se wat die naam van die haas was wat Knersus altyd probeer eet het. Ek sook ook a webpage waar ek informasie oor ou akrifaanse kinder programme kan kry. Programme soos Wielie Walie, Liewe heksie en so aan.

-- Adrian Koenig (adriank@sie.co.za), March 31, 2004

Answers

Die haas was Oscar, die reeks se naam was Oscar en Knersus en die tema liedjie was Asblikfontein :) - Die Springbok Nude Girls het die tema liedjie gesing by die 5FM Easter Rock Festival die 27ste Maart 1999.

My voostel sal wees om vir die SAUK self 'n e-pos te stuur en navrae te doen omtrent die ou afrikaanse programme. Verkieslik SAUK2 self.

-- Louis (dsoftcs@email.com), April 07, 2004.


Moderation questions? read the FAQ