Afrikaans in Duitsland .

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Hi almal, My naam is Ringo en ek is 29 jaar oud. Ek bly in duitsland (naby Frankfurt) Dis n baie angenaame lewe hier maar ek mis mense met wie ek afrikaans kan praat. Ek sal bly wees hier iemand van SA hier raak te loop. My e-mail is dai_co_za@hotmail.com groete aan die hele wereld! Ringo

-- Ringo Gehrhardt (dai_co_za@hotmail.com), May 06, 2001

Answers

Ringo, miskien kan jy aansluit by 'n Afrikanse Yahoo! Klub... daar is 'n paar of so van hulle.

~ Petal

-- Petal (petzdelight@yahoo.com), July 27, 2001.


Moderation questions? read the FAQ