Afrikaans in VSAgreenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread |
Ek is baie nuuskierig om te hoor watter Amerikaanse universiteite bied Afrikaans as 'n vak aan.
-- Johannes van Niekerk (viljoenvn@hotmail.com), September 19, 2000
Sovêr ek weet bied beide die Universiteit van Californië en die Universiteit van Uta Afrikaans aan
-- Bazett Meyer (baz@mbury.new.co.za), November 18, 2000.
Toets 123
-- Toets 123 (smurray@beeld.com), February 26, 2001.