Hoekom Engels??

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Hallo aan almal,

Dit was 'n aangename verrassing om so baie Afrikaanse Webblaaie op die Net te ontdek. Twintig jaar gelede was daar mense wat gespot het dat Afrikaans sal uitsterf.

Net jammer dat onder die tema "Stigting vir Afrikaans" alles Engels is. Dit maak nie vir my sin nie.

Hou Afrikaans bo! Groete uit Duitsland Linda Felkel

-- Linda Felkel (profilesbiz@t-online.de), May 12, 2000

Answers

Dankie vir die mooi wense uit Duitsland. My vrou is ook Linda. Is jy 'n Boer in die verstrooiing getroud met 'n Duitser of 'n rasegte een?

-- Erwin Gustav Rode (erwin@rode.co.za), July 18, 2000.

Mijn excuses voor het feit dat ik niet in het Afrikaans schrijf, maar die (mooie) taal ben ik nog niet machtig. Ik hhop niet dat het Afrikaans uitsterft. Het is een erg melodieuze taal, vooral met die, voor ons Nederlanders, bijzondere dubbele ontkenning: "nie (...) nie". Ik ben er zelfs voor om ook in Nederland het Afrikaans in te voeren in plaats van het Nederlands...

Groet uit Nederla

-- Marco Bakker (navyseal_nl@yahoo.com), August 07, 2000.


Is het nou trouwens

Ek nie begryp nie of Ek begryp dat nie ?

-- Thijs Wilbrink (atk@dds.nl), March 18, 2001.


Afrikaans is die Taal ek is lief vir Afrikaans ons moet Afrikaans praat nie engls nie

Spies is Nerderlanders die selfde soes Afrikaans?

Delano Spies

-- Spies (laxelano@hotmail.com), May 24, 2001.


Hallo almal

Ek kom van Argentinië af. Ek is besig op hierdie oomblik om Afrikaans te leer!. Dit is ´n mooie en vriendelike taal. Julle moet hierdie taal beskerm , dis ´n belgangrike deel van julle kultuur en self identiteit. Baie dankie vir hierdie webwerf, en moenie vergeet, almal kan skryf vir my adres, ek sal graag om kontak te hou.

-- Jerónimo Ignacio Pino Coviello (jipc@tucbbs.com.ar), October 22, 2002.



Moderation questions? read the FAQ