"Afrikaanse Letterkunde - hulp vir skoliere?"

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Dagsj! Daar is baie hulpmiddele vir kinders wat "Macbeth" wil bestudeer op die Internet. Vir "Raka" (N.P. van Wyk Louw) kon ek hoegenaamd niks vind nie - weet iemand miskien van 'n webtuiste wat Afrikaanse letterkunde ontleed vir skoolkinders?

-- Hein Bertram (heinb@iafrica.com.na), March 20, 2000

Answers

Hein

Ek is ook 'n Walvisbaaier wat dieselfde probleem as jy het. het jy enige antwoorde gekry. Ek sou ook baie graag van so 'n webtuiste wil weet - nie net vir "Raka" nie, maar vir al die voorgeskrewe werke.

Groete Alet Stols

-- alet stols (astols@yahoo.com), April 16, 2000.


Moderation questions? read the FAQ