Afrikaans of Afriekans? Wie maak die wet, wie legit is?

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Hillo?

My naam is Bryan. 'n gewone kleurling klongkie wat vrieslik vannie taal hou.Ek bly nie nou wel innie Kaap oppie oomblik nie ma daai maakie vi my van die wonner taal vigietie.Soe kom ons gesels oor die kwaai taal wa jy jou kan express innie wonnerlikste way.

My e-mail adres is: DALAMIENERIE@HOTMAIL.COM

Hoep om van ienige iemand te hoor!

Bryan van Philadelphia-USA

-- Bryan (DALAMIENERIE@HOTMAIL.COM), August 25, 1999


Moderation questions? read the FAQ