Skakel na besprekingsforum

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Hello Jean, Ek weet nie of my vorige boodskap van 'n paar minute gelede by jou uitgekom het. Dit is een groot nadeel van Mailto protokol dat jy nie 'n rekord in jou eie rekenaar het nie. In elk geval hier kom dit weer. Is dit moontlik dat jy die posisdie van jou skakel na die besprekingsforum na 'n meer opsigtelike plek kan skuif. Wat my aanbetref maak dit nie meer saak nie want ek weet nou waar om dit te kry maar nuwelinge sal dit nie maklik raaksien nie. Ek het self die eerste keer baie gesukkel alhoewel ek geweet het dit is daar.

Verduidelik ook vir ons wat "Notify me of responses" beteken. Beteken "Yes" dat jy net aan my gaan stuur? Indien dit waar is moes ek "No" gekies het en kyk of ander ook so voel. Groete. Bazett Meyer.

-- Bazett Meyer (baz@mbury.new.co.za), July 19, 1999


Moderation questions? read the FAQ