Afrikaans sprekendesgreenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread |
Ek is 'n Nederlandse student taalkunde en ek is besig om my tesis te skryf. Dit gaan oor die Afrikaanse werkwoordsisteem. Ek is o.a. besig om uit te soek op watter maniere verlede tyd kan word uitgedruk en hoe die Afrikaanse sisteem verskil van die Nederlandse. Om 'n goed oorsig te kry van die moontlikhede in Afrikaans het ek die hulp nodig van moedertaalsprekers van Afrikaans. Ek het 'n vraelys gemaak en ek soek gedurende Julie en Augustus mense wat my vrae sou wou beantwoord. Ek kan vir mense wat belangstelling het om my te help die vraelys per e-pos toestuur.
-- Susanne van der Kleij (svanderkleij@hetnet.nl), July 08, 1999
ek is bereid om jou vrae te beantwoord
-- anmare (anmare@iafrica.com), July 11, 1999.
Dis nou seker te laat, maar laat maar van jou hoor. Ek woon tans in Nederland, hah!
-- Daniel (cavemandanXXX@hotmail.com), November 02, 2000.