Oor die kategoriek

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Ek het 'n paar kategoriek opgemaak, maar hulle is geensins preskriptief bedoel nie. Maak gerus ander kategoriek op. Dit sal help om die gesprekke oorsigtelik te hou. Ek en Anneke sal hulle rasionaliseer indien nodig ..

-- Jean Jordaan (rgo_anas@rgo.sun.ac.za), April 10, 1999

Moderation questions? read the FAQ