Welkom by die forum!

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Vrae en stellings is welkom. As jy jou regte e-pos adres intik sal die bespreking beter vlot, maar as jy dit liewer vir jouself wil hou, vul net niemand@geen.adres of iets dergeliks in.

Kom begin die gesprek --



-- Jean Jordaan (rgo_anas@rgo.sun.ac.za), April 10, 1999

Answers

Nou die dag wou 'n Engelsman 'n drukkr wat R720 kos aan my verkoop vir R27 en om 'n ramp te verhoed, moes ek oorslaan in Engels. Kan ons nie maar die taal moderniseer deur tjeks te skryf vir eendrie rand in plaas van dertien en tweevyf rand in plaas van vyf en twintig nie. Ons kan nog altyd praat van honderd vyfdrie rand om seker te maak dat daar nie misverstand oor regte groot getalle nie. Hiermee dra ek die kopiereg op hierdie gedeeltelik oorspronklike idee oor aan die Stigting vir Afrikaans.

-- theo w van der Lingen (vdlingen@tn.co.za), February 01, 2000.

Theo, Ek vergeet waar ek dit gehoor of gelees het, maar ek dink Nederland oorweeg ook so iets. Ek raak ook af en toe in die war, maar miskien het dit meer te doen met ouderdom. Ek is bly om te sien iemand is eerlik; ek hoop hy het nie baie gaan verkoop teen R27 nie!!!

-- Johan van Es (johan@eisa.net.au), April 13, 2000.

Onderaan hierdie bladsy is 'n versoek om LIEWER nie 'n "fake email address" te gebruik nie, aangesien dit probleme skep vir die mense op Greenspun.

Groete, Johan

-- Johan van Es (johan@eisa.net.au), April 14, 2000.


Ik wilde eigenlijk allen maar even kwijt dat ik het Afrikaans een mooie taal vind. Zelf kan ik het Afrikaans makkelijk volgen, maar het schrijven of spreken lijkt me nog erg moeilijk. Ik heb bewondering voor de vele buitenlanders die de taal zich eigen gemaakt hebben. Ik zag een Italiaan, een Deen en een Japanner. Die zullen toch heel wat doorzettingsvermogen gehad moeten hebben om de taal te leren! Zoveel interesse voor het Nederlands zie ik niet in het buiteland! Petje

-- Marco Bakker (navyseal_nl@yahoo.com), August 07, 2000.

Afrikaans is een zeer mooie taal en goed te verstaan voor ons Vlamingen. Bekijk het op http://tuin.startinbelgie.com/ en op http://www.gardenguide.be/nl/

-- kurt (kurtvos1@hotmail.com), June 19, 2001.


Moderation questions? read the FAQ